MATRIEKAFSKEID

Matriekafskeid... "afskeid" klink soos 'n vaarwel, maar die Matriekafskeid is eintlik maar die begin van alles. Ek sal hierdie amazing meisies moet groet en besef dis wel 'n vaarwel uit my klas uit, maar nie uit my hart uit nie. Ek is baie opgewonde vir wat vir julle voorlĂȘ. Die beste tye. 

Probeer om soveel as moontlik van skool te onthou, want so graag soos julle wil wegkom daarvandaan, net so vinnig vergeet mens en wens jy, jy kon meer onthou. 

Om 'n student te wees is 'n groot avontuur. Neem foto's, maak foute en stap baie. ♥

 photo signature_zpsd9631745.png





























1 comments:

  1. Het mevrou kopiereg verkry om my naam te kry? My PA weet niks van enige versoeke om my naam saam met Yolandi te gebruik nie. Hierdie is nie hiervan nie - NIE... DIE... EINDE... NIE... !

    ReplyDelete

 
Follow on Bloglovin